Page 1 of 1
QL HULP - Howa 243
Posted: Sun Dec 01, 2019 7:54 pm
by Matewis28
Naand almal,
Ek het 'n Howa 1500 in 243 kaliber. Nie 'n BULL BARREL NIE met 'n sintetiese kolf.
Ek heg onder my herlaai data aan en spoed is gemeet met 'n chrony.
3 Skoot groepering ook bygesit vir die wat die naaste aan mekaar gelĂȘ het.
Enige hulp oom op node te kom sal waardeer word.
Dankie
Jaco
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Sun Dec 01, 2019 7:55 pm
by Matewis28
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Sun Dec 01, 2019 8:50 pm
by tripodmvr
Hoe lank is die loop? Ek het 24 duim gebruik. Dopvolume?
Wat was die werklike lengte van die patroon wat jy geskiet het?
Deur bloot QL se data te gebruik lyk dit asof 41,5gr en 'n spoed van 2940vps op die chrony 5m weg die ding kan doen. Stuur egter die regte inligting en dan kan ons die ware syfers kry
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Sun Dec 01, 2019 10:19 pm
by Matewis28
Naand oom Tripod,
TPL WAS 68.29 en dop volume was 53.7gr gemiddeld oor 5 doppe.
J
Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Mon Dec 02, 2019 12:18 am
by tripodmvr
Maak so klein verskil. Probeer 41,4gr vir 2930vps op die chrony wat 5m weg is.
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Mon Dec 02, 2019 4:55 am
by Matewis28
tripodmvr wrote:Maak so klein verskil. Probeer 41,4gr vir 2930vps op die chrony wat 5m weg is.
Baie dankie! Ek gaan 'n paar van hulle laai en kyk.
Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 12:09 pm
by Matewis28
Het so bietjie met 100gr eksperimenteer. Die volgende data gekry. Kan iemand dalk vir my loer hoe ver ek van node af is??
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 12:16 pm
by Matewis28
Sien onder

Sent from my MAR-LX1M using Tapatalk
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 12:27 pm
by Dale SH
Barrel length, case trim length and how measured ?
Magnetospeed, conventional chrony or labradar ?
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 12:41 pm
by Matewis28
Dale SH wrote: Thu Mar 26, 2020 12:27 pm
Barrel length, 22inch
case trim length and how measured ? 56.35
Magnetospeed, conventional chrony or labradar ? Speed is Magneto Speed.
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 12:44 pm
by Dale SH
Case trim length can not be 56.35mm
The doppie - what is the length you trim the doppie to ?
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 12:54 pm
by Matewis28
Dale SH wrote: Thu Mar 26, 2020 12:44 pm
Case trim length can not be 56.35mm
The doppie - what is the length you trim the doppie to ?
Haha ek is 'n doppie. 51.9mm @Dale SH
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 12:59 pm
by Dale SH
IMR 4350
Highest node achievable within safe pressure is 41.8 grains for 2895 fps at the muzzle.
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 1:04 pm
by Matewis28
Dale SH wrote: Thu Mar 26, 2020 12:59 pm
IMR 4350
Highest node achievable within safe pressure is 41.8 grains for 2895 fps at the muzzle.
Thank you Dale SH. Will do a load at 41 and see how it groups!
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 1:06 pm
by Dale SH
Load at 41.8 grains
That is where your node is.
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 2:10 pm
by tripodmvr
Ek is met Dale se advies en ek bereken slegs 0,1gr verskil. Skiet die 41,8gr en kyk wat jy kry.
Met my eerste berekenings het jy my nie reggehelp nie en het ek 24 duim loop gebruik. My node inligting was dus effens verkeerd. 41,6gr vir 2950vps. Jy het nie laat weet watter resultate jy gekry het nie?
Re: QL HULP - Howa 243
Posted: Thu Mar 26, 2020 2:17 pm
by Matewis28
tripodmvr wrote: Thu Mar 26, 2020 2:10 pm
Ek is met Dale se advies en ek bereken slegs 0,1gr verskil. Skiet die 41,8gr en kyk wat jy kry.
Met my eerste berekenings het jy my nie reggehelp nie en het ek 24 duim loop gebruik. My node inligting was dus effens verkeerd. 41,6gr vir 2950vps. Jy het nie laat weet watter resultate jy gekry het nie?
Oom Tripod ek het Saterdag 41.5gr geskiet met die Vmaxe en 'n 50mm gong op 200m konstant geroer. Was heel impressed met hulle dankie. Gaan binnekort jag en daarom oorgeslaap na die 100gr.