Page 1 of 11
Leer/Leather Werk
Posted: Mon Dec 02, 2019 8:36 am
by jdpretorius
Is daar dalk manne hier wat ook leer/leather werk doen ?
Ek hoop hulle kom deel hul projekte en tips sodat ons by julle kan leer
As julle dalk weet van plekke wat mens betroubaar aan-lyn kan goeterkies bestel, deel ook asb. met ons
Hierdie is my 2de probeer ........ek't dit goed gedink om vir 'n pel 'n Kers geskenkie te maak
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Dec 02, 2019 8:43 am
by Supacow
Baie netjies!
Kan sien die fynere kuns en klem op akkuraatheid soos met 270 skuts kom hier na voorskyn.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Dec 02, 2019 8:55 am
by jdpretorius
Supacow wrote: Mon Dec 02, 2019 8:43 am
Baie netjies!
Kan sien die fynere kuns en klem op akkuraatheid soos met 270 skuts kom hier na voorskyn.

ja hulle noem dit blykbaar ocd

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Dec 02, 2019 9:01 am
by Askari
Baie netjies!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Dec 02, 2019 9:03 am
by Askari
Baie netjies!
jdpretorius wrote: Mon Dec 02, 2019 8:55 am
Supacow wrote: Mon Dec 02, 2019 8:43 am
Baie netjies!
Kan sien die fynere kuns en klem op akkuraatheid soos met 270 skuts kom hier na voorskyn.

ja hulle noem dit blykbaar ocd
Eintlik is die regte benaming CDO..... OCD is nie alfabeties korrek nie
Baie netjiese sak. Wel gedaan.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Mon Dec 02, 2019 9:19 am
by jdpretorius
Askari wrote: Mon Dec 02, 2019 9:03 am
Eintlik is die regte benaming CDO..... OCD is nie alfabeties korrek nie
Baie netjiese sak. Wel gedaan.

ja, dit gebeur as 'n ou diklekties en OCD is
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Dec 03, 2019 6:36 am
by Viking
Netjiese probeerslag...jy kan maar aanhou!
As jy gereedskap soek kan jy plaaslik by Woodhead in Kaapstad kyk of aanlyn het ek al by banggood 'n item of 2 bestel. Dis maar "made in china" maar die kwaliteit is nie sleg nie.
Bly weg van die knyptang punches....hulle hou nie lank nie!
Lekker werk!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Dec 03, 2019 7:07 am
by jdpretorius
Viking wrote: Tue Dec 03, 2019 6:36 am
Netjiese probeerslag...jy kan maar aanhou!
As jy gereedskap soek kan jy plaaslik by Woodhead in Kaapstad kyk of aanlyn het ek al by banggood 'n item of 2 bestel. Dis maar "made in china" maar die kwaliteit is nie sleg nie.
Bly weg van die knyptang punches....hulle hou nie lank nie!
Lekker werk!
Baie dankie Viking, en ek sal verseker na banggood kyk
julle mag/moet maar kretiek lewer ...dit is mos maar hoe mens leer wat goed of minder goed is
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Dec 03, 2019 7:53 am
by Klein Chris
Sien vanoggend oppad werk toe op die hoek v Struben Straat & Kgosi Mampuru Straat (by die petrol stasie) is n leer winkel
Sal môre vir die naam kyk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Dec 03, 2019 7:55 am
by jdpretorius
Klein Chris wrote: Tue Dec 03, 2019 7:53 am
Sien vanoggend oppad werk toe op die hoek v Struben Straat & Kgosi Mampuru Straat (by die petrol stasie) is n leer winkel
Sal môre vir die naam kyk
Jou doring, baie dankie
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Dec 06, 2019 7:26 am
by Klein Chris
Die plek se naam is SA Leather Land
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Dec 06, 2019 7:49 am
by jdpretorius
Klein Chris wrote: Fri Dec 06, 2019 7:26 am
Die plek se naam is SA Leather Land
Groot dankie Klein Chris, ek gan verseker daar loer
Lyk my ek's die enigse malletjie wat leer werk probeer ?
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Dec 06, 2019 8:11 am
by Klein Chris
[/quote]
Lyk my ek's die enigse malletjie wat leer werk probeer ?
[/quote]

Dink die ander ouens se skelmpies of vrouens hou hulle eerlik jammer bedoel besig
Jy moet bietjie gaan Google. Daar behoort plekke nader aan jou te wees. Jare terug was daar n plek in Silverton
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Dec 06, 2019 8:30 am
by jdpretorius
Klein Chris wrote: Fri Dec 06, 2019 8:11 am
Jy moet bietjie gaan Google. Daar behoort plekke nader aan jou te wees. Jare terug was daar n plek in Silverton
Ja, die Silverton plek is nogsteeds daar .... "Leather Right", ongelukkig maak hulle 13 Desember toe en eers weer 13 Jan oop. Om 'n plek in PTA te kry wat "Veg" leer verkoop is nogals skaars
Die triek is om so nou en dan vir vroulief of daai skelmpies ietsie te maak ......Hmmmmm, dink nou dit kan nogal kinky raak

Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Dec 06, 2019 11:50 am
by THOMAST
Hier is 'n man in Durbanville wat 'n besigheid van hy huis af bedryf. Ek het hierdie produk by hom gekoop:
https://www.pvpoutdoors.com/tools/speedy-stitcher-120
Werk lekker om stikwerk te doen, as jy tyd het.
Kyk bietjie op Youtube hoe werk hy
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Dec 06, 2019 12:35 pm
by jdpretorius
Groot dankie Thomas.
Ja, om met die hand te werk eet nogals 'n man se hanne
Maar wys ons dam bietjie van jou werk ?
Die sakkie hier onder (dink dit is die ou in die Kaap se ontwerp) kan seker ook lekker werk vir die shotty.....wil hom dalk volgede probeer
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Tue Dec 17, 2019 8:01 pm
by jdpretorius
Eerste probeer met stamps
IMG_20191217_195751.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Jan 03, 2020 10:39 am
by jdpretorius
Daar was darem tyd vir nog ietsie
IMG_20200103_101724.jpg
IMG_20200103_103325.jpg
IMG_20200103_103351.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Jan 03, 2020 11:02 am
by Frederik
Netjies !!!
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Jan 03, 2020 11:22 am
by jdpretorius
Frederik wrote:Netjies !!!
Dankie mater
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Jan 10, 2020 5:43 pm
by jdpretorius
Kort julle opinie asseblief
ek het 'n paar conchos in die hande kon kry maar is nie 'n bling mens nie en is bang die lyk effe poefterig.
Wat is julle gevoel...los ek dit so of was die koper Chicago skrowe wat meer verdoesel was beter
IMG_20200110_171147.jpg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Jan 10, 2020 6:59 pm
by BenJacobs
Dit is vir my baie mooi oom.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Fri Jan 10, 2020 7:56 pm
by jdpretorius
Baie dankie Ben, ek wardeer opreg
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sat Jan 11, 2020 9:57 am
by Francoisv
Vir n man wat net begin is jou hande werk baie netjies. Ek hou van die sheriff's star daar.
2 daughters. Plenty guns.
Re: Leer/Leather Werk
Posted: Sat Jan 11, 2020 10:01 am
by Xplicitly
Ons sal bietjie moet gesels oor so leer skede of 2 vir my messe....
Ek betaal ook in messe.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk