Page 1 of 1

Leopold LTO Thermal 2

Posted: Wed Dec 04, 2019 9:09 am
by Christo
Dag sĂȘ.

Is hier iemand wat die LTO gebruik of al getoets het. Ek wil graag een koop maar wil nie koop sonder om seker te maak hy werk. Ek wil juis nie geweer gemonteerde scope koop sodat ek hom om die huis ook kan gebruik.

Re: Leopold LTO Thermal 2

Posted: Wed Dec 04, 2019 1:31 pm
by heywillie
Wat van die Flir wat nou Safari op special is ?

Re: Leopold LTO Thermal 2

Posted: Wed Dec 04, 2019 1:59 pm
by Berra .204
Ek het so 3weke terug die lto tracker 2 Hd gekoop. Hy werk vir wat ek met hom wil doen. 2 been jakkalse soek. Jy kan my kontak op 08twee35nul722een as jy iets spesifiek wil weet. Bertus