Pearly Beach
Posted: Fri Nov 25, 2011 6:39 pm
Dag se manne was laasnaweek in pearly beach ons het saterdag laatmiddag 3 kabeljoue gekry en sondag oggend een sat middag was die vis redelik aan die byt heelwat net onner size en n paar wat size was het ongelukkig nie fotos nie my foon se kabel gebreek groete en gooi lood.