Assasin 12ft Tempist te koop
Posted: Thu Dec 19, 2019 7:37 pm
Naand manne! Ek het n Assasin Tempist 12ft casting stok wat in die mark is. Ek het so half n paar pitte nodig vir iets anders. Die stok het ek eenkeer in hentiesbaai gebruik en as daar krapmerke is dan het ek hulle nog nie gesien nie. Ek gaan n paar fotos probeer aanheg. Doe stok het R1600 gekos ek soek R1200 vir die stok. Maar dan moet die koper die koerier koste betaal.