Ek ken nie vir Baboonstalker persoonlik nie, maar het al van sy handewerk op fotos op forums gesien en ja hy mag maar hy is defnitief n yster en n teiken se baas. Die rede hoekom ek die topik oop maak is om nie BS se topic te hi-jack nie. maar ook om te hoor wat mense se ideaal is rondom knaldempers.Ek glo baboonstalker het klaar n uitstekende ontwerp wat baie goed werk.Dalk kan die mense op forum n paar idees gee wat hom verder kan help om ideale knaldemper te bou.
hier is my ideale knaldemper:1. Moet sag soos in flieks wees (het n knaldemper gehoor wat baie naby kom) (verstaan klankgrens gaan altyd daar bly.)
2. Moet nie swaar wees nie
3. Moenie te ver verby loop gaan nie. (geweer lomp maak nie)
4. Dink dit sal leker wees as knaldemper nie in pad van scope is nie maw grootste gedeelte van silinder aan onderkant van loop
5. Duursaam wees
6. Akkuraadheid verbeter of behou.
7. Maklik onderhou kan word.
Onthou nou dit is ideale. Ek dink nie daar is al so n knaldemper nie maar glo daar sal oor tyd so iets te voorskyn kom.Hoop Baboonstalker bou hom, ek sal eerste een koop.
groetnis
Ben.
DIE IDEALE KNALDEMPER.
- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: DIE IDEALE KNALDEMPER.
Ben, ek dink jy het het hom perfek!
Ek hou van die idee van die grootste gedeelte onder die loop, sal dit moontlik wees?
Groete

Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
bullseye
Re: DIE IDEALE KNALDEMPER.
Ek is nie seker nie, maar ek vermoed dit moet kan werk want gas beweeg in enige rigting.
groetnis
Ben.
groetnis
Ben.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: DIE IDEALE KNALDEMPER.
Hi Ben,
Interesante topic en ek sal hom beslis ook fyn dophou!
Daar bestaan wel dempers waarvan die grootste gedeelte onder loop "hang". Jy sal egter die demper vir jou spesifieke geweer moet laat pas.
Ek dink jy is spot-on met jou besrywing van die ideale demper, kan miskien ook net bys? dat hy recoil efektief moet kan demp.
P

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: DIE IDEALE KNALDEMPER.
Hallo Ben
Ons het gister by Three Bells 'n veldskiet gehad en alle tipe kneldempers was daar gewees. My 243 ack en 22 250 het beide dieselfde knaldempers op en 'n hele paar manne het verneem waar die goet gemaak word , omrede hulle die stilste van al die dempers is.
In totaal was daar seker 80 plus gewere met dempers op gewees.
Geensins beweer ek dat daar nie in die nabye toekoms 'n beter en stiller demper gebou kan word nie, maar op die staduim is Clarence se dempers verseker die stilste en vir wat ons doen werk hulle die beste.
Groetnis
MEERKAT

Hallo Meerkat
Ek hoor wat jy s?, ek het self ook n terminator op twee gewere. Clarence se knaldempers is baie duursaam gebou en is al bewys dat hulle duisende skote kan trotseer asook akuraatheid is uitstekend, asook die vermindering van terugskop.Maar moet ek vir jou s? op die oomblik is die stilste knaldemper wat ek al ooit gehoor het die van oom Banie van Klerksdorp, die knaldemper is wel heelwat groter as clarence sin en is gemaak van alluminuim. verder is daar heelwat meer werk aan die knaldemper wat n mens kan laat verstaan hoekom die demper duurder as ander knaldempers is. Ja ek vermoed Clarence se demper sal langer hou.
Ek het baie op internet gaan soek na antwoorde vir my ideale kd maar dit is n snaakse topic veral in Amerika, daar is die mees ingewikkelde kd keggel baffels,omega baffels,ag daar is letterlik honderde van die goed al gemaak maar wat snaaks is as jy hulle vra watter een is die stilste kan hulle jou nie antwoord nie. ek sou s? teen die tyd moet n mens al weet in watter rigting om te gaan met ontwerp van dempers. die heel stilste demper wat ek daar gehoor het was n sogenaamde WETsilencer dit het vloeistof binne en vir 5 of so skote is die demper doodstil daarna begin hy harder word.
Ek is baie tevrede met my terminator dempers, die ideaal sou net wees as hulle ligter kon wees. ek dink op die ou end is dit iets soos ;you gain some you lose some.
Ek hoop ons almal word iets wyser

Ben,
Groter sal altyd stiller wees as alles anders dieselfde bly. Dit gaan maar oor die druk waarteen die gas voor by die demper uitkom en hier is die stelling "theres no replacement for displacement" baie van pas! Die ontwerp van die interne dele van 'n demper kan wel baie doen om die demper stiller te maak en sy recoil demping te verbeter. Interne komponente het ook 'n groot uitwerking op die totale gewig van die demper. Soos alles anders is daar 'n goue middeweg wat gevind moet word tussen geraasdemping en hanteerbaarheid sonder om betroubaarheid in te boet.