Page 1 of 1

Buite seisoen jag.

Posted: Fri Jan 03, 2020 7:41 pm
by BenJacobs
Ek het lekker gelag vir die skepsel. :laugh:. Seker nie 'n te vrot idee nie.
https://www.relicin.com/products/pest-b ... home-pests

Re: Buite seisoen jag.

Posted: Sat Jan 04, 2020 8:59 am
by knipmes
Die Groen Aktiviste moet net nie daarvan weet nie Dalk moet jy binne kort in permit of lisensie he om een te besit Terloops ,
ek sien die "wapen" word by die groot winkel geadverteer