Page 1 of 1

2014 HondaNC750x te koop

Posted: Mon Jan 06, 2020 9:32 am
by DriesdlR
Die fiets is soos nuut en uitstekende toestand
Kleur is swart
So pas gediens by Bike Kings Pretoria
Geen ongelukke of skrapie nie

R60 k
Die seun is oorsee en het gevra ek moet hom help verkoop.
Uitstekende prys
14 166km

Kontak mjy 082579551vier

Re: 2014 HondaNC750x te koop

Posted: Mon Jan 06, 2020 9:36 am
by DriesdlR
Hy het ok n 2013 Ford Ranger D/C XLS
Manual
ARB Bull Bar
TJM Winch
TJM Suspension
LED Light Bar
Nuwe Bande
90k km
2013
Leer Swart Sitplekke
Pynlik netjies!!
Sal later met fotos plaas as ek gekry het

As iemand hierna wil kyk laat weet maar

Dink hy is in die R260 - R270 prysklas