30-06 - 165 Sierra GK en 180 Hornady Interlock Somchem S341
Posted: Tue Jan 21, 2020 12:28 pm
Goeie Middag Almal
Is hier dalk iemand wat die volgende punte skiet met S341. Indien iemand net 'n veilige begin punt het vir beide punte en S341 asb.
165 Sierra GK en 180 Hornady Interlock
Wapen besonderhede is as volg
Howa 1500
22" Loop @ 558.80mm
Norma Doppe @ 70.2gn H2o
CCi200 Primers
Ander 165/180gn punte se ladings was mooi met 'n TPL van tussen 79-81mm