Page 1 of 1

Macnap beskikbaar waterval safaris

Posted: Wed Jan 22, 2020 4:54 pm
by william007
Goeie dag manne
Hier in ons gebied het ons so macnap beskikbaar as daar iemand is wat nog in so iets belangstel.
Julle kan vir my mail stuur vir meer besonderhede. En hoe dit werk
email. watervalsafaris@webmail.co.za

Groete.

Re: Macnap beskikbaar waterval safaris

Posted: Wed Jan 22, 2020 7:05 pm
by Frederik
William dalk moet jy net McNab reg spel netnou dink hulle dit is middagslapie jag.

Hoe loop die Mcnab in jou wereld gee meer info?

Re: Macnap beskikbaar waterval safaris

Posted: Wed Jan 22, 2020 7:06 pm
by Frederik
william007 wrote: Wed Jan 22, 2020 4:54 pm Goeie dag manne
Hier in ons gebied het ons so macnap beskikbaar as daar iemand is wat nog in so iets belangstel.
Julle kan vir my mail stuur vir meer besonderhede. En hoe dit werk
email. watervalsafaris@webmail.co.za

Groete.

Re: Macnap beskikbaar waterval safaris

Posted: Thu Jan 23, 2020 7:17 am
by william007
Goeie dag
Dankie daar vir die reg help. Macnab hier by ons is maar net die gewonne voel ,bok ,vis storie.
Dit sal bok jag (rooibok) voel jag (tarentaal) vis vang (karp of geelvis) alle vis moet net trug gegooi word.
Ons sit so 1 dag per jag uit.