Page 1 of 1

Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek

Posted: Wed Jan 22, 2020 8:58 pm
by nepol
Naand. Wonder of enige iemand dalk weet waar n man kan vra in die oos kaap om blouwildebees geskiet kan word. So 300km radius van Graaff Reinet. Dankie

Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek

Posted: Thu Jan 23, 2020 10:57 am
by Klein Karoo
Ek het moontlik vir jou n plaas in die Mosselbaai omgewing as jy sou belangste, maar dit is 393km, mag ek nr hier sit?

Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek

Posted: Thu Jan 23, 2020 10:59 am
by nepol
Dankie. Mosselbaai is 100% dankie. Jy mag enige tyd die nommer gee. Waardeer dit baie dankie.

Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek

Posted: Thu Jan 23, 2020 12:05 pm
by Klein Karoo
Ok hier volg die besonderhede:
Chris Snyman / Daybreak Safaris
Nul Agt Drie 460 3851

Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek

Posted: Thu Jan 23, 2020 12:19 pm
by andre007
nepol wrote: Wed Jan 22, 2020 8:58 pm Naand. Wonder of enige iemand dalk weet waar n man kan vra in die oos kaap om blouwildebees geskiet kan word. So 300km radius van Graaff Reinet. Dankie
Praat met my as jy Queenstown se kant toe wil kom, het vir jou jagplek

Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek

Posted: Thu Jan 23, 2020 2:13 pm
by nepol
Baie dankie. Queenstown lekker naby vir vinnig wegbreek. Dankie vir julle terug vier. Gaan def kontak maak

Re: Blouwildebees jag in Oos kaap gesoek

Posted: Sun Feb 09, 2020 10:39 am
by stf
Kramberg jag: Aliwal Noord.
Ook Blou wildebeeste beskikbaar.
boschjf@telkomsa.net vir pryslys.
Pierre Bosch