Page 1 of 1
Mini Kompressor: 300bar: waterverkoel R5000
Posted: Fri Jan 24, 2020 11:56 am
by knipmes
Ek het n mini waterverkoelde kompressor met 2 vog filters wat gebruik word om PCP gewere of "paint ball" silinders vol te maak. R5000
Re: Mini Kompressor: 300bar: waterverkoel R5000
Posted: Fri Jan 24, 2020 4:05 pm
by knipmes
Gideon
Ek stuur al die besonderhede van die verskeping sodra ek die kompressor verpak het en die koerier dit opgetel het.
Groete
Re: Mini Kompressor: 300bar: waterverkoel R5000 Verkoop
Posted: Fri Jan 24, 2020 4:07 pm
by knipmes
Die Kompressor is verkoop
Re: Mini Kompressor: 300bar: waterverkoel R5000
Posted: Sat Feb 01, 2020 9:36 am
by Gideon S
Baie dankie Oom Knipmes jy's 'n man van jou woord.
Na paar komplikasies het die kompressor in netjiese pasmaak houtkas aangekom en alles was perfek soos ons ooreengekom het.
Ek waardeer opreg.
Groete, Gideon
Re: Mini Kompressor: 300bar: waterverkoel R5000
Posted: Sun Feb 02, 2020 7:48 pm
by knipmes
Gideon S wrote: Sat Feb 01, 2020 9:36 am
Baie dankie Oom Knipmes jy's 'n man van jou woord.
Na paar komplikasies het die kompressor in netjiese pasmaak houtkas aangekom en alles was perfek soos ons ooreengekom het.
Ek waardeer opreg.
Groete, Gideon
Ek is bly jy is tevrede Groete