Page 1 of 1

Filters vir digitale skale

Posted: Wed Nov 30, 2011 8:22 am
by VdWalt
Ek het nog so paar. So as daar iemand is wat van
die filters soek - PM my net julle pos adres.

Groete
Van der Walt

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Mon Dec 12, 2011 7:55 am
by Monrique (SJ)
VdWalt

Ek weet dat Armand Steenkamp n filter soek vir sy skaal. Sal hom se om jou n PM te stuur.

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Mon Dec 12, 2011 8:02 am
by VdWalt
Hi

Hy moet net sy adres vir my stuur dan maak ons 'n plan.
Ek het nog so 3 of wat.

Groete
Van der Walt

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Mon Dec 12, 2011 11:11 am
by VdWalt
Manne - al die filters het nou base gekry (as SA POST OFFICE hulle kant bring)
ek sal julle laat weet as ek weer van hulle kry.

Groete
Van der Walt

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Thu Dec 15, 2011 10:32 am
by THOMAST
Hi Van der Walt,
Ek het myne in die pos gekry, baie dankie!
Sal hom nog toets as ek weer by die laaibank uitkom.

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Thu Dec 15, 2011 10:41 am
by VdWalt
Plesier. Lekker laai.

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Sun Dec 18, 2011 11:30 am
by Reggie Gerber
Hi Vdwalt

Baie dankie het hom vanoggend uit die posbus uit gehaal. My skaal het ook die week gekom van VLT af. Ek gaan mos nou lekker speel ;D ;D

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Wed Jun 06, 2012 3:16 pm
by VdWalt
Ek het weer 6 van die filters gekry. Ek het nog 4 oor want 2 is oppad na
Jaco. (Ek stuur hulle in 2s) so die as iemand soek PM my jou adres en ek
gooi hulle in die pos.

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Wed Jun 06, 2012 3:33 pm
by Kalahari
Vd Walt

Ek het jou pm gestuur.
Kalahari

Re: Filters vir digitale skale

Posted: Wed Jun 06, 2012 6:29 pm
by VdWalt
Die filters het almal huise gekry.