Goeie dag
Ek het blouwildebees koeie beskikbaar vir jag in Julie maand. As ook swartwildebeeste.
Pryse . Blouwildebees koeie R4500
Swartwildebees koeie. R2500
Kan net 4 jagters akkomodeer. akkomodasie R1200pppd. sluit jag ,slag,koelkammer,hout,wild uit veld,jag bakkie,gids
Dis selfsorg. 4 of minder jagters. Eerste dag van aankoms op plaas en daar word nie gejag nie is dit R500 pp.
belangstel kan my email by watervalsafaris@webmail.co.za
dankie.
