Page 1 of 1

Sightron SIII 8-32 x 56 GESOEK

Posted: Tue Feb 04, 2020 1:02 pm
by BenJacobs
Dag sê almal.
Ek vra namens 'n Kennis. Hy is opsoek na 'n nuwe een. Teen 'n goeie prys. Ek het gesê ek sal bietjie rondvra.
Groete Ben

Re: Sightron SII 8-32 x 56 GESOEK

Posted: Tue Feb 04, 2020 1:27 pm
by Parker
Hier is n persoon op Jaracal, Ian. Hy versprei hulle. Kyk miskien onder advertensies vir handelaars. Of search net Sightron scopes hier op die forum, jy sal hordes inskrywings met info kry. Dink Formalito bring hulle in.

Re: Sightron SII 8-32 x 56 GESOEK

Posted: Tue Feb 04, 2020 1:42 pm
by swc-tr
Ben, dit sal nogal help as jy die plasing onder die korrekte hofie plaas, by Advertensies: Gesoek.
Jy is nou by die messe afdeling.

Re: Sightron SII 8-32 x 56 GESOEK

Posted: Tue Feb 04, 2020 2:00 pm
by Ammion
Ben, die SIII is redelik beskikbaar - maar as jy spesifiek na die SII soek, gaan jy bietjie meer geduldig moet wees.

Re: Sightron SII 8-32 x 56 GESOEK

Posted: Tue Feb 04, 2020 2:01 pm
by 6mmMusgrave
Hi Ben pm gestuur.

Groete
Jacques

Re: Sightron SII 8-32 x 56 GESOEK

Posted: Tue Feb 04, 2020 2:18 pm
by BenJacobs
Aii hell tog. Twee foute in die post. Jammer was baie hastig gepost. Dit is die SIII en sal een van die mods dalk kan skuif asb.
Groete Ben

Re: Sightron SIII 8-32 x 56 GESOEK

Posted: Tue Feb 04, 2020 5:04 pm
by Vlakvark Soldaat
Ben, ekt vir jou n pm gestuur. Ek is n sightron agent.
Groete
Louis

Re: Sightron SIII 8-32 x 56 GESOEK

Posted: Wed Feb 05, 2020 8:51 am
by Capt. Yoda
Vlakvark Soldaat wrote: Tue Feb 04, 2020 5:04 pm Ben, ekt vir jou n pm gestuur. Ek is n sightron agent.
Groete
Louis

Hennings, almal is Sightron agente