Page 1 of 1
PhilipJ verjaar
Posted: Wed Feb 05, 2020 9:08 am
by andre007
Baie geluk my maat, alles wat mooi is vir 2020!!
Re: PhilipJ verjaar
Posted: Wed Feb 05, 2020 11:30 am
by tripodmvr
Alles van die beeste. Keer 2020 op sy kop.
Re: PhilipJ verjaar
Posted: Wed Feb 05, 2020 2:33 pm
by Philip J
Baie dankie
Re: PhilipJ verjaar
Posted: Wed Feb 05, 2020 3:40 pm
by PWV
Geluk vriend. Mag jou kinders eendag ryk ouers he!!!
Re: PhilipJ verjaar
Posted: Wed Feb 05, 2020 8:13 pm
by ruaanb
Baie geluk ou vrind!
Re: PhilipJ verjaar
Posted: Wed Feb 05, 2020 9:47 pm
by Gawie(13mm)
Hoop jy het 'n vreugdevolle dag gehad.
Geseënde jaar maat.