Page 1 of 1

W app lettergrote

Posted: Thu Feb 13, 2020 5:38 pm
by andre007
Manne ek moet dit seker onder die geskerts afdeling plaas. Het iemand die week w app opgegradeer en skielik is al jou letters kleiner en kan nie groter stel nie, soos dit is tik ek soos my gaai want ek kan nie sien wat ek tik nie, wat maak die arme oumense wat regtig nie kan sien nie en of n foon met n klein skerm het?

Re: W app lettergrote

Posted: Thu Feb 13, 2020 8:02 pm
by Gideon@1
Stel die “text of fond” grootte op jou foon.
Het nou getoets op iphone en dit werk.
Hoop dit help.
Groetnis

Re: W app lettergrote

Posted: Thu Feb 13, 2020 8:06 pm
by alecjohnson
ek weet nie of dit dalk kan help nie, myne stel so in hoof chat met almal se name en boodskappe, is 3 kolletjies vertikaal onder mekaar regs bo

druk daarop en jy kry heel onder lys settings, gaan daar in
dan is daar 7 hofies
jou info
Account
chats
notifications
data and storage
help
invite friend

gaan in by chats

weer 6 hofies

walpaper
enter is send
media visibility
font size
chat backup
chat history

gaan in by font size en kies small medium of large

hoop dit is hoe nuwe weergawe werk

anders probeer Gideon se manier, ek is nie te slim met die slimfone nie

Re: W app lettergrote

Posted: Thu Feb 13, 2020 8:54 pm
by Basjan123
Bril Andre007.... nie Brul nie....

Re: W app lettergrote

Posted: Thu Feb 13, 2020 9:16 pm
by andre007
Gideon en Alec. Julle het lykmy nog die ou weergawe..... Als probeer. Tk. Reeds oppie brille. Sommer n dikke ook!

Re: W app lettergrote

Posted: Fri Feb 14, 2020 12:08 am
by Fanta300
Het jy i-Phone?

Re: W app lettergrote

Posted: Fri Feb 14, 2020 6:49 am
by andre007
Fanta300 wrote: Fri Feb 14, 2020 12:08 am Het jy i-Phone?
More. Nee Samsung. Die update gaan glo alle fabrikate affekteer.

Re: W app lettergrote

Posted: Fri Feb 14, 2020 7:01 am
by tripodmvr
Nie 'n Vaaltyn se Dag grappie nie?

Re: W app lettergrote

Posted: Fri Feb 14, 2020 8:48 am
by andre007
tripodmvr wrote: Fri Feb 14, 2020 7:01 am Nie 'n Vaaltyn se Dag grappie nie?
Neee ou Marius ongelukkig nie!!

Re: W app lettergrote

Posted: Sat Feb 22, 2020 5:08 am
by ruaanb