Page 1 of 1

Jakkalsgat verjaar vandag

Posted: Fri Feb 14, 2020 9:22 am
by andre007
Manne kom ons klink n bruisdrankie op ou Jaco.......als wat mooi is!

Re: Jakkalsgat verjaar vandag

Posted: Fri Feb 14, 2020 9:50 am
by alecjohnson
Baie geluk jakkals!

Re: Jakkalsgat verjaar vandag

Posted: Fri Feb 14, 2020 10:52 am
by PWV
Hartlik geluk, Jaco. Geseënde nuwe lewensjaar en mag jou kinders eendag ryk ouers hê!!!

Re: Jakkalsgat verjaar vandag

Posted: Fri Feb 14, 2020 10:59 am
by Gawie(13mm)
Alles wat bogenoemde manne gesê het en nog vele meer.

Re: Jakkalsgat verjaar vandag

Posted: Fri Feb 14, 2020 4:51 pm
by Xplicitly
Baie Geluk Jaco!

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


Re: Jakkalsgat verjaar vandag

Posted: Fri Feb 14, 2020 5:33 pm
by tripodmvr
So op Vaaltyn se dag. Tjorts op mooi dag vir jou.

Re: Jakkalsgat verjaar vandag

Posted: Sat Feb 15, 2020 9:00 am
by Jakkalsgat
Môre Manne

Dankie vir die mooi wense.