BMW R1200gs full spec te koop
Posted: Mon Feb 17, 2020 12:14 pm
Middag almal,
Ek het bogenoemde tekoop, dit is 2015 model met so amper 28000km op die klok. Hy het nuwe agterwiel gekry met laaste diens, so 1000km terug. Hy het al3 sy bokse. Ek het ook 2 helmets, 3 baadtjies, broek en skoene wat saamgaan.
Ek soek graag R140000 vir pakket.