Page 1 of 4

Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 21, 2020 6:08 pm
by tripodmvr

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 21, 2020 6:23 pm
by alecjohnson
Ek hou van wat ek sien!

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Sat Feb 22, 2020 4:30 pm
by Cbird
Ek stem saam lyk belowend

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Sun Feb 23, 2020 9:31 am
by andre007
Lyk gaaf.Wonner wanneer hy op Strelok gaan wees

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Sun Feb 23, 2020 6:26 pm
by tripodmvr
Hier is 'n praktiese toets van die duur teleskoop.

https://youtu.be/nyj4gVrA2yA

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Mon Feb 24, 2020 3:04 pm
by Gideon@1
Hier is die website

https://element-optics.com/

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Mon Feb 24, 2020 5:04 pm
by Armand Steenkamp
Ek sal verseker in die goedkoop een belangstel

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Tue Feb 25, 2020 4:18 pm
by andre007
Hey Andre
Thanks for the inquiry.

Prices on the Element scope range is as follow:

Helix R7660

Titan R15 350

Nexus R28 750


For contact me for any other information.

Kind regards

Gerhard Slabbert
Patriot Outdoors
081 467 8070
gerhard@patriot-outdoors.com

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 7:34 am
by Theunodb
andre007 wrote:Lyk gaaf.Wonner wanneer hy op Strelok gaan wees
Hulle het jou gehoor Andre Image

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 7:49 am
by Joe13
tripodmvr wrote: Sun Feb 23, 2020 6:26 pm Hier is 'n praktiese toets van die duur teleskoop.

https://youtu.be/nyj4gVrA2yA
Hy praat baie goed oor die scope. Dinge lyk belowend.

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 9:06 am
by andre007
Theunodb wrote: Fri Feb 28, 2020 7:34 am
andre007 wrote:Lyk gaaf.Wonner wanneer hy op Strelok gaan wees
Hulle het jou gehoor Andre Image

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Tnx Theuno. Goeie nuus

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 11:28 am
by Wouter Roets
Hallo Kerels

Ek haal altyd my hoed af vir manne wat n geleentheid vat in die lewe en in dieselfde asem kan ek hierdie manne net die beste toewens in hulle besigheid. Iets wat wel vir my altyd bekommer en in hierdie geval veral is of dit enigsins raadsaam sal wees om R30 000 op n teleskoop uit te haal en elke dag te wonder as daar iets fout gaan met die teleskoop of die vervaardiger nog more daar gaan wees om dit reg te stel. Met soveel opsies daar buite is dit vir my persoonlik n groot risiko wat n mens vat. Hoe voel julle daaroor?

Groetnis
Wouter

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 11:51 am
by Koos Barnard
Ek is een van die mense wat glo om te hou by die "tried, tested and proven" produkte. Ek wens ook die nuwe manne alles van die beste toe maar vir nou sal ek maar hou by wat ek reeds ken en wat ek weet al jare lank bestaan.
Mooi loop

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 1:06 pm
by tripodmvr
Rudolph was ook maar soortgelyk in ontstaan. Matt is al jare in die skietsporte besig en sy videos dui op nugtere en praktiese denke. Ek wens hom alle sukses toe. Sy logiese maak van Mil-Mil en MOA-MOA kruishare en stelknoppe is sprekend van sy verstaan van optiese stelsels.

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 1:37 pm
by Capt. Yoda
tripodmvr wrote: Fri Feb 28, 2020 1:06 pm Rudolph was ook maar soortgelyk in ontstaan. Matt is al jare in die skietsporte besig en sy videos dui op nugtere en praktiese denke. Ek wens hom alle sukses toe. Sy logiese maak van Mil-Mil en MOA-MOA kruishare en stelknoppe is sprekend van sy verstaan van optiese stelsels.
Oom al n Rudolph met n probleem gehad?

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 1:53 pm
by Theunodb
Ek volg self vir Matt en die mense rondom hom vir baie lank. Noem my n fan Image

As iemand so collection bereid is om op te gee moet mens vra vir wat

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Fri Feb 28, 2020 1:59 pm
by Pumarais
Dis net jammer daai Nexus is nie 5-25 vergroting nie dan sal hy nou mooi inpas by die ATACR en S&B PM2

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Sat Feb 29, 2020 4:33 pm
by Capt. Yoda
Theunodb wrote: Fri Feb 28, 2020 1:53 pm Ek volg self vir Matt en die mense rondom hom vir baie lank. Noem my n fan Image

As iemand so collection bereid is om op te gee moet mens vra vir wat

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Da moontlik een scope in daai collection wat ek op n geweer sal sit

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Sun Mar 01, 2020 5:36 pm
by Neels Louw
Ek moet se ek hou ook van wat ek sien. Ek glo in ons plaaslike mense. Die teleskoop mark is van so n aard dat een ongelukkige klient jou baie seer kan maak aldus die krag van sosiale media ens. Die waarborg ding is n ware kwessie en niks anders as "lifelong" is goed genoeg nie. Ek wou kyk na die Rudolph T1 6-24x50 maar sal nou ook eers na n Helix of Titan moet gaan loer.

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Sun Mar 01, 2020 5:43 pm
by joe rocket
Sent from my iPhone using Tapatalk
[/quote]


Da moontlik een scope in daai collection wat ek op n geweer sal sit
[/quote]



Ja die Hawke.

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Sun Mar 01, 2020 5:58 pm
by Armand Steenkamp
Ek hoor net te veel stories van swak diens van Rudolph af so ek sal hulle nie meer in die toekoms oorweeg nie

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Mon Mar 02, 2020 9:17 am
by Wouter Roets
Lifelong... Vir wie beteken hierdie wat...Met klein organisasies is hierdie presies dieselfde tydperk as hoe lank jy jou Moolman in kookwater kan hou!

Teunodb daai se absoluut niks want hoe gaan dit tog lyk as die eienaar van n scope brand met ander produkte skiet?

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Mon Mar 02, 2020 9:21 am
by Capt. Yoda
Moolman ++>: ++>:

Ek het met n man in "the know" gepraat oor die scopes en dit klink noglals soos n bul scope. Tyd sal leer maar ek hoop die ouens doen n goeie job

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Mon Apr 06, 2020 3:43 am
by Sangoma (IAN)
R28k vir n scope met n 30mm tube, 50mm lens en 4x magnification? Daai moet baie spesiale lense wees!!

Ek sou dink die Titan moet R28k wees, en Made in Japan.

Re: Nuwe reeks teleskope - beinvloed deur skuts se insette

Posted: Mon Apr 06, 2020 4:40 am
by Rem
Ek is self verbaas dat die 30mm tube duurder is as die 34mm. En dan het altwee dieselfde interne verstelling as ek dit nie verkeerd het nie. Die manne weet meer as ek, ek het dit net interessant gevind.

Sent from my SM-G960F using Tapatalk