Page 1 of 1
Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 12:19 pm
by FHM
Lees nou in vandag se plaaslike koerant van n 'meme' wat naby Outapi (Wamboland) deur die weerlig doodgeslaan is. Die berig eindig met "die polisie ondersoek duur voort'... Nou wonder ek net as n leek, wat ondersoek hulle nou verder?

Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 12:28 pm
by Flip Nel
FHM wrote: Tue Feb 25, 2020 12:19 pm
Lees nou in vandag se plaaslikje koerant van n meme wat naby Outapi (Wamboland) deur die weerlig doodgeslaan is. Die berig eindig met "die polisie ondersoek duur voort'... Nou wonder ek net as n leek, wat ondersoek hulle nou verder?
Sal ook Jan van Riebeeck se skuld wees
Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 1:14 pm
by Plaashaas
https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... e-20110103
KwaZulu-Natal MEC for co-operative governance and traditional affairs Nomsa Dube on Monday called on the national department of science and technology to investigate the causes of lightning after seven people in lightning strikes.
"We will do an investigation and talk to the department of science and technology on what is the cause of the lightning," said Dube.
Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 1:40 pm
by FHM
Net so Flip!!!

Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 1:57 pm
by Toxxyc
FHM wrote: Tue Feb 25, 2020 12:19 pm
Lees nou in vandag se plaaslikje koerant van n meme wat naby Outapi (Wamboland) deur die weerlig doodgeslaan is. Die berig eindig met "die polisie ondersoek duur voort'... Nou wonder ek net as n leek, wat ondersoek hulle nou verder?
Oom vergeet seker van die tyd toe hierdie gebeur het:
https://dailyarchives.org/index.php/sto ... -is-racist
Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 1:57 pm
by Toyrsi
Julle moet onthou dis dieselfde mensdom wat in die aand die son wil besoek.
Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 1:58 pm
by Toxxyc
Plaashaas wrote: Tue Feb 25, 2020 1:14 pm
https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... e-20110103
KwaZulu-Natal MEC for co-operative governance and traditional affairs Nomsa Dube on Monday called on the national department of science and technology to investigate the causes of lightning after seven people in lightning strikes.
"We will do an investigation and talk to the department of science and technology on what is the cause of the lightning," said Dube.
Haha ons dink aan dieselfde ding. Ek moet 'n draad klaar lees voor ek ook plaas lyk dit vir my...
Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 2:38 pm
by J le Roux
Klink soos die werker wat baie bekommerd vir my vertel dat "hulle" beplan om die Corona virus na Suid Afrika toe te bring. Ek vra toe hoekom, en sy antwoord is dat hulle die helfe van die mense wil dood he.
Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 2:57 pm
by Dirk777
Plaashaas wrote: Tue Feb 25, 2020 1:14 pm
https://www.news24.com/SouthAfrica/News ... e-20110103
KwaZulu-Natal MEC for co-operative governance and traditional affairs Nomsa Dube on Monday called on the national department of science and technology to investigate the causes of lightning after seven people in lightning strikes.
"We will do an investigation and talk to the department of science and technology on what is the cause of the lightning," said Dube.
Daar is nie pille vir dom nie.
Re: Die ondersoek duur voort....
Posted: Tue Feb 25, 2020 4:00 pm
by Methos
"Daar is nie pille vir dom nie."
Daar is - 'n loodpil