Page 1 of 1
Musgrave 270 te koop (Verkoop)
Posted: Wed Feb 26, 2020 3:35 pm
by Dolf014
Dag Maters.
Een van my senior vriende wil sy Musgrave 270 verkoop.
Die geweer kom met Tasco 4x40 scope, n geweer sak, en 180 rondtes (winkel en gelaai)
Loop het klaar thread op.
Prys: R10 000.
Ek het fotos van geweer en 100m groepering wat ek geskiet het (met bruin boksie ammo)
Wie kan my help om fotos te laai asb (gee epos adres asb)
Tog dink ek dit sal goed wees om die fotos vir die voornemende koper te epos, dan kan hy lekker in-zoom om "beter te kan sien"
Groete.
Re: Musgrave 270 te koop
Posted: Thu Mar 05, 2020 11:13 am
by Dolf014
Okay, ek het met behulp van watsap dit reg gekry om die fotos kleiner te maak dat dit hier kan pas.
Enige aanbiedinge sal oorweeg word.
Re: Musgrave 270 te koop
Posted: Thu Mar 05, 2020 11:16 am
by Dolf014
Musgrave d.jpg
Musgrave e.jpg
Musgrave f.jpg
Re: Musgrave 270 te koop
Posted: Mon Mar 09, 2020 7:27 am
by Dolf014
Vriende,
ek het met die oom gepraat dat ons die prys afbring na R8000 toe.
Re: Musgrave 270 te koop
Posted: Sat Apr 11, 2020 7:04 am
by Waldoh
Hi Dolf, eks in die mark vir ‘n geweer vir my seun, kan jy asb die foto’s vir my e-pos, en meer besonderhede oor die geweer aanstuur? My epos is
waldo@millchem.co.za
Re: Musgrave 270 te koop
Posted: Mon Apr 27, 2020 8:30 am
by jooste
Hi Waldoh
Is die geweer dalk nog beskikbaar?
Gee bietjie meer inligting soos hoe oud, hoeveel skote, toestand, ens.
Beste groete
Re: Musgrave 270 te koop
Posted: Mon Apr 27, 2020 8:48 am
by jooste
Sorry Waldoh, dit was eintlik vir Dolf014 bedoel.
Goeie more Dolf014
Is die geweer dalk nog beskikbaar?
Gee bietjie meer inligting soos hoe oud, hoeveel skote, toestand, ens.
Beste groete
Nico Jooste
Re: Musgrave 270 te koop
Posted: Mon Apr 27, 2020 8:51 am
by Dolf014
Jooste, ja, hy is nog beskikbaar.
Baie belangstelling maar nog geen defnitiewe koop nie.
Skakel my dan vertel ek jou meer oor geweer. 082 371 3901
Groete.
Re: Musgrave 270 te koop
Posted: Mon Apr 27, 2020 9:02 am
by Carel Kolesky
Dink Ds J moet die geweer koop.Hy soek mos so Tasco 4x40