Vervoer van haelgeweer.
Posted: Thu Dec 01, 2011 5:21 pm
Manne ek soek gou so bietjie inligting.
Ek het uiteindelik 'n haelgeweer vir myself gekoop. Ek weet nie veel van hulle af nie maar leer nogal vinnig

Hier is die foto wat Classic Arms op die net het van die geweer.
G12 is myne

[img width=560 height=306]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... 0-G012.jpg[/img]
Ek wil net graag weet hoe vervoer mens 'n haelgeweer. Druk ek hom net in 'n sak soos enige ander geweer of moet hy in daai kaste gesit word?
Ek hou meer van sakke en sal bly wees as dit moontlik is om hom sommer in 'n sak te vervoer.
Peet