EASY ANNEAL MASJIEN
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
EASY ANNEAL MASJIEN
Goeienaand Manne
BLOK ENG maak en bemark nou ons eie EASY ANNEAL uitgloei masjiene. Ons strategie is om 'n bekostigbare produk te verskaf en sodoende almal die geleentheid te gee om hulle eie kwaliteit uitgloei masjien te besit.
Volg asb die onderstaande YOUTUBE skakel om te sien hoe die majien lyk en werk:
https://www.youtube.com/watch?v=D2TghqEKuLM&t=18s
Ons nuutste weergawe van die masjien het 'n effens vergrote kapasiteit en die onderste wiel draai ook twee keer vinniger as die weergawe in die video. Die afwerking is ook aansienlik beter.
Die EASY ANNEAL masjien verkoop vir R3700 en koerier landswyd via Courier Guy is R100. Insgesluit saam met die masjien kom 'n gas brander en as die masjien kan afhaal in Randburg kry jy 'n gas "canister" ingeluit (kan ongelukkig nie gas "canisters" koerier nie).
Kontak ons gerus om jou masjien te bestel.
Baie dankie en groete
Pieter
BLOK ENG maak en bemark nou ons eie EASY ANNEAL uitgloei masjiene. Ons strategie is om 'n bekostigbare produk te verskaf en sodoende almal die geleentheid te gee om hulle eie kwaliteit uitgloei masjien te besit.
Volg asb die onderstaande YOUTUBE skakel om te sien hoe die majien lyk en werk:
https://www.youtube.com/watch?v=D2TghqEKuLM&t=18s
Ons nuutste weergawe van die masjien het 'n effens vergrote kapasiteit en die onderste wiel draai ook twee keer vinniger as die weergawe in die video. Die afwerking is ook aansienlik beter.
Die EASY ANNEAL masjien verkoop vir R3700 en koerier landswyd via Courier Guy is R100. Insgesluit saam met die masjien kom 'n gas brander en as die masjien kan afhaal in Randburg kry jy 'n gas "canister" ingeluit (kan ongelukkig nie gas "canisters" koerier nie).
Kontak ons gerus om jou masjien te bestel.
Baie dankie en groete
Pieter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LoopSoosStroop on Thu Apr 16, 2026 1:02 pm, edited 4 times in total.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
PM gestuur. Sit asseblief my naam op een van die 13 in voor raad masjiene. Dankie!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Baie dankie Jacques, ek het vir jou 'n epos gestuur soos gevra.Jacques1988 wrote: Thu Mar 19, 2020 8:56 pm PM gestuur. Sit asseblief my naam op een van die 13 in voor raad masjiene. Dankie!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
netjies... sal hy werk met 'n 375CT en 50 cal dop?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
50 BMG is te groot, sy deursnee is 20 mm by die rim, die cutout op die masjien is 16 mm.WitWillem (Charl) wrote: Fri Mar 20, 2020 11:48 am netjies... sal hy werk met 'n 375CT en 50 cal dop?
As jy 375 CT wil gloei kan ek die coutout bietjie oopmaak.
Hy is maar eintlik gesize vir 338 Lapua as grootste, 15.5 mm rim deursnee.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
dankie ek gee so deur vir 'n vriend wat anneal masjien soek
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Netjies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
vir jou 'n email gestuur
LoopSoosStroop wrote: Fri Mar 20, 2020 1:15 pm50 BMG is te groot, sy deursnee is 20 mm by die rim, die cutout op die masjien is 16 mm.WitWillem (Charl) wrote: Fri Mar 20, 2020 11:48 am netjies... sal hy werk met 'n 375CT en 50 cal dop?
As jy 375 CT wil gloei kan ek die coutout bietjie oopmaak.
Hy is maar eintlik gesize vir 338 Lapua as grootste, 15.5 mm rim deursnee.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Goeiemore Vriende.
Ongelukkig lyk dit vir my asof al die masjiene in hierdie "batch" reeds eienaars het. Ek sal laat weet as daar masjiene beskikbaar word, en ons begin ook intussen bou aan 'n nuwe klompie.
Dankie vir almal wat wag vir hulle masjiene as gevolg van die lockdown, hopelik kan hulle binnekort uitgaan.
Ongelukkig lyk dit vir my asof al die masjiene in hierdie "batch" reeds eienaars het. Ek sal laat weet as daar masjiene beskikbaar word, en ons begin ook intussen bou aan 'n nuwe klompie.
Dankie vir almal wat wag vir hulle masjiene as gevolg van die lockdown, hopelik kan hulle binnekort uitgaan.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Ek sal een vat van jul volgende batch.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Is daar al weer van die masjiene beskikbaar?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Ongelukkig nie...ons wag nog vir parte van oorsee en met hierdie Kung Flu wat die rondte doen is alles verskriklik stadig. Kan ongelukkig nie 'n datum op oomblik gee wanneer ons weer gaan vooraad he nie.
Kan ek jou naam op die waglys sit? Dan laat weet ek as hulle reg is.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7545
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Blikkies Pieter, hierdie lyk nou na n bitter nice stukkie gereedskap vir n derde van die prys wat ek betaal het vir myne by die groot winkel. Sterkte met die verkope en ek hoop julle verkoop sommer nog n horde van hulle.
Groetnis
Wouter
Groetnis
Wouter
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Dankie Wouter, waardeer, ek sien nou eers hierdie plasing.Wouter Roets wrote: Fri Jun 12, 2020 7:57 pm Blikkies Pieter, hierdie lyk nou na n bitter nice stukkie gereedskap vir n derde van die prys wat ek betaal het vir myne by die groot winkel. Sterkte met die verkope en ek hoop julle verkoop sommer nog n horde van hulle.
Groetnis
Wouter
As ek net kan voorbly om die goed te maak!
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Goeienaand manne.
Ek het een masjien wat reg is om uit te gaan, en nog een wat sal reg wees teen Woensdag oggend.
Sien aangeheg die nuutse advertensie blaadjie vir die Easy Anneal masjien.
Kontak my gerus indien jy vrae het of 'n bestelling wil plaas.
Baie dankie en groete
Pieter
068 541 0462
Ek het een masjien wat reg is om uit te gaan, en nog een wat sal reg wees teen Woensdag oggend.
Sien aangeheg die nuutse advertensie blaadjie vir die Easy Anneal masjien.
Kontak my gerus indien jy vrae het of 'n bestelling wil plaas.
Baie dankie en groete
Pieter
068 541 0462
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LoopSoosStroop on Mon Mar 11, 2024 8:55 am, edited 2 times in total.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Naand Pieter
Sal hierdie masjien n 6.5 grendel kan anneal.
Sal hierdie masjien n 6.5 grendel kan anneal.
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
I bought a very early model from Pieter last year and I was impressed at the thought and workmanship that went into the product. I had an issue with the rotation of the case recently and contacted Pieter to find out what I could do to fix it. He said to ship it back to him (he even arranged the courier) and he has upgraded it to his latest design including the digital speed readout at no charge to me. Looking forward to getting the machine back this week. Thanks Pieter for the great service.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Die nuwe masjiene gaan met 'n "short case adaptor" kom vir die kort outjies soos die Grendel, 6 BR, 7.62x39 ens. Ek moet net die finale toets doen Dinsdag dan sal hulle reg wees. Sal bietjie fotos laai van hoe dit lyk.
Die "adaptor" sal ook op die ou masjiene pas met net twee gaatjies wat mens moet boor en skroefdraad tap. Vir kliente met 'n ouer masjien wat 'n "adaptor" benodig sal ons gratis een verskaf as die klient net asb. die koerier dek.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Dankie vir die terugvoer. As dit goed afloop met die toets en dit werk sal ek n masjien vat. PM as dit werk dan praat ons verder.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Ek maak so, die tweede een is nog beskikbaar, ek hou hom vir eers uit vir jou.Carlc wrote: Sun Jul 05, 2020 8:34 pm Dankie vir die terugvoer. As dit goed afloop met die toets en dit werk sal ek n masjien vat. PM as dit werk dan praat ons verder.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Baie dankie Pieter.
- dennisinpe
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:30 pm
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Hallo Pieter,
Ek sal een vat asb sodra jy reg is.
Groete daar
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Ek sal een vat asb sodra jy reg is.
Groete daar
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Baie dankie dennisinpedennisinpe wrote: Sun Jul 05, 2020 9:31 pm Hallo Pieter,
Ek sal een vat asb sodra jy reg is.
Groete daar
Die twee masjiene is sover "spoken for". Ons gaan so middel/einde volgende week weer 'n paar klaar he. Ek laat weet jou sodra hulle reg is.
Lysie sover:
1. Danielkrynauw
2. Dennisinpe
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: EASY ANNEAL MASJIENE
Myne in die week gekry werk soos 'n droom of eerder dit loop soos stroop!
And as thy days, so shall thy strength be

