Page 1 of 1
Ampro Shooting Accessory Boxes
Posted: Fri Mar 20, 2020 7:55 am
by Quenets
Re: Ampro Shooting Accessory Boxes
Posted: Wed Aug 12, 2020 5:10 am
by snakker
More almal. Ek wil net terugvoer gee hier ivm onlangse aanlyn aankoop wat ek op Quenets webwerf gemaak het (bushill moa bag set): alles baie netjies verpak, koevert met lint op die boks geplak, met handgeskrewe persoonlike boodskap in wat my bedank en gelukwens met aankoop. Prys was baie billik (afleweringskoste was ingesluit) en het vinnig gekom. Mens voel sommer lekker na so 'n koop, 'n baie verfrissende ondervinding.
Ek dink Quenets bestuur is definitief op die regte pad wat kliëntediens aanbetref deur die "personal touch" reg te kry wat so baie geweerwinkels (wel, seker eintlik winkels in algemeen) ontbreek. Welgedaan


Sent from my Redmi 7 using Tapatalk
Re: Ampro Shooting Accessory Boxes
Posted: Wed Aug 12, 2020 5:30 am
by Vissie
Met daai verpakking sou ek teleurgesteld wees as ek hom oopmaak en daar is net ‘n sandsakkie in...
:-)
Re: Ampro Shooting Accessory Boxes
Posted: Wed Aug 12, 2020 5:36 am
by snakker
Vissie wrote:Met daai verpakking sou ek teleurgesteld wees as ek hom oopmaak en daar is net ‘n sandsakkie in...
:-)
Miskien moet ek iets duurder koop en kyk wat hulle dan saamstuur
Sent from my Redmi 7 using Tapatalk