Page 1 of 1

Maklike bierbrood

Posted: Mon Apr 06, 2020 9:43 pm
by tripodmvr

Re: Maklike bierbrood

Posted: Mon Apr 06, 2020 11:31 pm
by SakoTrippel2
Ons studente kap hom so...

1 X Pakkie Bruismeel (Self raising) Ek dink 500g
1 X BlackLable Dumpy
1 X Kas Quarts

Meng dis meel en die dumpy mooi deur en sit in brood pannetjie en pak hom kole van alle kante af (nie te veel)

Die Quarts is vir die geselligheid om die braaivleis vuur.

Groete
Frans

Sent from my SM-A505F using Tapatalk

Re: Maklike bierbrood

Posted: Tue Apr 07, 2020 5:48 am
by Mellies
SakoTrippel2 wrote: Mon Apr 06, 2020 11:31 pm Ons studente kap hom so...

1 X Pakkie Bruismeel (Self raising) Ek dink 500g
1 X BlackLable Dumpy
1 X Kas Quarts

Meng dis meel en die dumpy mooi deur en sit in brood pannetjie en pak hom kole van alle kante af (nie te veel)

Die Quarts is vir die geselligheid om die braaivleis vuur.

Groete
Frans

Sent from my SM-A505F using Tapatalk
+1kg rou beesvleis/persoon.

Met n VLEISIE...

Re: Maklike bierbrood

Posted: Tue Apr 07, 2020 8:10 am
by tripodmvr
Julle oordoen dit. Miskien net 1/2 van die dumpie sal beter wees. Die ander vir die kok se dorste.

Re: Maklike bierbrood

Posted: Tue Apr 07, 2020 6:53 pm
by JPS
Mense julle kannie so met drankmors nie.

Die lockdown is nog lank....