Page 1 of 1
Trippel strike Streep Marlyn
Posted: Sun Dec 04, 2011 8:54 pm
by Ian
Chaos op die boot, 1000 meter diep neon blou water, trippel strike binne 20 sekondes op Streep Marlyn, net stokke wat klap , Gerhard neem die eerste, ek die tweede en Jan Rikus die derde. Ek gaan sit op die dek want die vis wou my oorboord trek. Jan Rikus sin kom eerste af en ek spook seker so 4 minute en af is hy ook. Gerhard is lekker in die fighting chair en ons almal maak reg om sy Marlyn boot toe te bring. Hy baklei so 25 minute en ons het hom mooi "getag and release". Die Marlyn het vir ons mooi "shows" gegooi regtig 'n belewenis.
Re: Trippel strike Streep Marlyn
Posted: Sun Dec 04, 2011 8:55 pm
by Ian
Spring by boot
Re: Trippel strike Streep Marlyn
Posted: Sun Dec 04, 2011 8:57 pm
by Ian
Gerhard het hom vir 'n foto.
Re: Trippel strike Streep Marlyn
Posted: Sun Dec 04, 2011 8:59 pm
by Ian
Anton met whahoo.
Re: Trippel strike Streep Marlyn
Posted: Sun Dec 04, 2011 9:00 pm
by Ian
Anton met 'n mooi Dorado. Die vis het hom nou lekker laat sweet.
Re: Trippel strike Streep Marlyn
Posted: Mon Dec 05, 2011 9:11 am
by Piet Breedt
Ian, jy maak nou groot amok hier met my slaappatroon. Jou fotos het my nou so opgewonde, en slaap nie lekker nie. Ek gaan self vroeg in Januarie so week met die boot see toe.
Re: Trippel strike Streep Marlyn
Posted: Mon Dec 05, 2011 9:14 am
by Gerhard
Waar het julle so lekke onder die roofvis in geklim Ian?
Re: Trippel strike Streep Marlyn
Posted: Mon Dec 05, 2011 11:17 am
by Ian
Piet, ek hoop regtig vir jou part dat die omstadighede net goed sal wees en dat die vis sommer lekker loop. Mag ek vir jou stywe lyne toewens. Gerhard, dit was daar by Legogo naby Inhabane. Die vis was kookwater en ek het nog nooit so baie aksie in my lewe gesien nie. Die voels, tuna's, haaie en alle ander goed het net slagtings gehou. Ek kan amper 'n boek oor daardie tien dae skryf.