Page 1 of 1
The Wild Fisherman
Posted: Mon Dec 05, 2011 5:42 pm
by Gerhard
Boys,
Kyk bietjie Donderdag Discovery...
http://wildfisherman.com/
Die pre view lyk ongelooflik...
Re: The Wild Fisherman
Posted: Tue Dec 06, 2011 8:00 am
by Frikkiedbr
Goeie More Gerhard,
Dankie

dit lyk baie mooi en dink almal sal dit baie geniet

Dink ons almal se tonge hang uit om ook deel van die program te wees.
Groete
Re: The Wild Fisherman
Posted: Tue Dec 06, 2011 8:02 am
by Geno
Ek kyk al van kleins af Matt Hayes se programme. Daai man het darm 'n bitter lekker lewe!
Re: The Wild Fisherman
Posted: Tue Dec 06, 2011 8:09 am
by Gerhard
Geno wrote:
Ek kyk al van kleins af Matt Hayes se programme. Daai man het darm 'n bitter lekker lewe!
Eendag as ek groot is gaan ek ook so n werk doen...

Re: The Wild Fisherman
Posted: Fri Dec 09, 2011 9:42 pm
by Ian
As ons maar net dit elke dag van ons lewe kon doen maar as is vebrande hout.
Re: The Wild Fisherman
Posted: Thu Dec 15, 2011 8:50 am
by Hugov
toe ek in Engeland gebly het was dit die ou se programme wat my aan die gang gehou het in daai ingelse plek....