Page 1 of 1
Opsoek na Magesyn vir .22 magnum
Posted: Fri Apr 17, 2020 9:44 am
by .270 Man
Goeie dag almal as iemand my dalk kan help ek is opsoek na magesyn vir .22 magnum.
Sal wardeer as iemand dalk kan help.
Dit is vir n pel van my het hom geerf by sy pa.
Dankie



Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Opsoek na Magesyn vir .22 magnum
Posted: Fri Apr 17, 2020 10:13 am
by Pierre1
Dagsê,
Kyk op Facebook en soek vir Luzaan Maree - Special Armory. Dalk sal sy jou kan help...
Groete,
Re: Opsoek na Magesyn vir .22 magnum
Posted: Fri Apr 17, 2020 10:15 am
by .270 Man
Dankie sal by haar hoor.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Opsoek na Magesyn vir .22 magnum
Posted: Fri Apr 17, 2020 10:28 am
by tripodmvr
NSN Pretoria?
VLT ?
K-mag maak net vir .22LR vir die Walther
Re: Opsoek na Magesyn vir .22 magnum
Posted: Fri Apr 17, 2020 10:37 am
by .270 Man
Dankie oom Tripod sal hulle try.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: Opsoek na Magesyn vir .22 magnum
Posted: Fri Apr 17, 2020 11:24 am
by Silwer
Special armory, kon my help. As jy nêrens regkom nie kan jy dalk by wapensmede omgaan en vra. Soms het hulle iewers 'n boks met ou magasyne.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Opsoek na Magesyn vir .22 magnum
Posted: Fri Apr 17, 2020 1:19 pm
by heywillie
Pierre1 wrote: Fri Apr 17, 2020 10:13 am
Dagsê,
Kyk op Facebook en soek vir Luzaan Maree - Special Armory. Dalk sal sy jou kan help...
Groete,
Haar nommer - nul60 ses33 vier497
Re: Opsoek na Magesyn vir .22 magnum
Posted: Fri Apr 17, 2020 1:43 pm
by .270 Man
Dankie vir die terugvoer julle sal die plekke try.
Sent from my LM-G710 using Tapatalk