Page 1 of 1

Gsp gesoek

Posted: Thu Apr 23, 2020 8:11 pm
by shottie
Naand ek het n vriend wat n hondjie soek in die weskaap as iemand weet van een.

Groete 0722888931

Re: Gsp gesoek

Posted: Sun Apr 26, 2020 4:47 pm
by ruaanb
Ek weet van een in Gauteng kan mos afvlieg?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Gsp gesoek

Posted: Sun Apr 26, 2020 5:36 pm
by Lategan1
Ek sal by die ‘Field trail’ telers soek. Kyk op webblad, telers adverteer dalk ook daar. In jou geval, Western Cape Field trail ass.

Kom by iemand uit wat betokke is, hulle hou dinge styf bymekaar so inligting baie keer skraps. Hulle het eie redes daarvoor, bloedlyn en regte eienaars ens. Bel maar onder die manne.

Ek het Weimareiner, bloedlyne raak swak geteel, hond met regte instinkte kry jy by regte telers - soms ‘duds’ ook!

Beste.

Re: Gsp gesoek

Posted: Sun Apr 26, 2020 5:41 pm
by Lategan1
Opvolg, Shottie of Shittie!

Kyk onder dorp Eendekuil, dr. Bennie v/d Merwe veearts. Plaas Namaqasfontein.

Hy is expert op die gebied, veral English Pointers. Hy kan dalk verwys na GSP telers, die manne is almal vriende onder mekaar.

Beste.

Re: Gsp gesoek

Posted: Sun Apr 26, 2020 7:37 pm
by shottie
Baie dankie. Het vandag een gekry in Riversdal. Sommer om die draai.

Re: Gsp gesoek

Posted: Sun Apr 26, 2020 8:59 pm
by Lategan1
Bakgat. Mens raak ongelooflik lief vir hierdie jaghonde, opgelei.

Beste.

Re: Gsp gesoek

Posted: Sun Apr 26, 2020 10:45 pm
by shottie
Lategan1 wrote: Sun Apr 26, 2020 8:59 pm Bakgat. Mens raak ongelooflik lief vir hierdie jaghonde, opgelei.

Beste.
Mens doen, ek het 3 soek net een vir n vriend. Ruil hulle vir niks van kwartels tot bosvark is hulle yster.

Re: Gsp gesoek

Posted: Wed Oct 08, 2025 7:37 pm
by Riaan404
Ek is opsoek na 'n GSP reuntjie, verkieslik van 'n Vrystaatse teler, maar as dit moet sal ek ook opsies van elders oorweeg.

By voorbaat dank.