Page 1 of 1

Te koop: Zeiss Duralyte

Posted: Sun Apr 26, 2020 8:06 pm
by Dewitt
Te koop: Zeiss Duralyte 3-12x50 met kolletjie wat kan verlig in kruishaar. Prys R8000, posgeld vir koper.

Groete
Dewitt
0agt28sewe73300

Re: Te koop: Zeiss Duralyte

Posted: Sun Apr 26, 2020 8:07 pm
by Dewitt
Kry nie nou foto's gelaai, pm of whatts my vir foto.

Re: Te koop: Zeiss Duralyte

Posted: Sun Apr 26, 2020 8:36 pm
by Pappabeer
Goeie prys. Baie lekker scope vir aand skiet of in lae lig

Re: Te koop: Zeiss Duralyte

Posted: Sun Apr 26, 2020 8:56 pm
by Lategan1
Ditto.

Beste.

Re: Te koop: Zeiss Duralyte - Verkoop

Posted: Wed Apr 29, 2020 4:48 pm
by Dewitt
Verkoop dankie