Page 1 of 1

FURY

Posted: Wed Dec 07, 2011 12:52 pm
by Arno Pienaar
Dagse manne.        Ek weet nie of hierdie topic al bespreek is nie ek wil net by julle hoor is die FURY n goeie roeper of stel julle n ander roeper voor ek kyk so daarna jy kan al jou klanke opsit en en dit is veraltyd op manne praat met my ek luister graag.    PIENAAR

Re: FURY

Posted: Wed Dec 07, 2011 12:56 pm
by BLOK
Dit is n Foxpro so natuurlik is hy goed ;D

Re: FURY

Posted: Wed Dec 07, 2011 1:27 pm
by Dawie D
Doons
Het jy al weer te veel geld gemaak die vakansie uit jakkies uit of wat ???

Ps (Ek se net altyd,hoe meer klanke jy by jou het ,hoe makliker jaag jy nonsens aan) ;)

Re: FURY

Posted: Wed Dec 07, 2011 4:10 pm
by Arno Pienaar
Nee oom ek het laas week 8 rooijakkalse geskiet en giste aand n rooikat eintlik hoekom ek hom soek is ek is nou al moeg om klanke op my spitfire  optelaai asgevolg van die seisoene maar dankie vir die raad oom dawie