Page 1 of 1

12 Br W.W. Greener

Posted: Fri May 08, 2020 5:39 pm
by Askari
Ek het so paar dae gelede 'n 12 Br W.W. Greener gekry deur 'n ruil transaksie. Sy kort so bietjie TLC aan die "buitekant", maar die aksie is nog mooi styf en die lope binne sonder enige roes of pitting (ek het 'n inspeksie laat doen deur 'n wapensmid wat spesialiseer in ou roere). Die kamers is vir 65mm doppe gesny en soos ek kon aflei uit die proefmerke is sy slegs geproef vir swartkruit. Volgens die reeksnommer is sy waarskynlik gedurende 1890 vervaardig. Die lope is nie damascus... hulle is gemerk "Sterling Steel".

Ek kry bitter min inligting op die net oor die verskillende Greener modelle en spesifikasies.... enige inligting sal waardeer word.
IMG-20200505-WA0018.jpg
IMG-20200505-WA0017.jpg
IMG-20200505-WA0016.jpg

Re: 12 Br W.W. Greener

Posted: Fri May 08, 2020 5:41 pm
by Askari
IMG-20200505-WA0015.jpg
IMG-20200505-WA0014.jpg
IMG-20200505-WA0013.jpg

Re: 12 Br W.W. Greener

Posted: Fri May 08, 2020 5:42 pm
by Askari
IMG-20200507-WA0029.jpg
IMG-20200507-WA0028.jpg

Re: 12 Br W.W. Greener

Posted: Fri May 08, 2020 8:14 pm
by Ds J
JALOEEERS!!!

Baie geluk!

Re: 12 Br W.W. Greener

Posted: Fri May 08, 2020 9:21 pm
by tripodmvr
Praat met Johan van Wyk. Hopelik sien hy die' post raak.

Re: 12 Br W.W. Greener

Posted: Fri May 08, 2020 10:21 pm
by Askari
tripodmvr wrote: Fri May 08, 2020 9:21 pm Praat met Johan van Wyk. Hopelik sien hy die' post raak.
Dankie Oom Driepoot

Re: 12 Br W.W. Greener

Posted: Fri May 08, 2020 10:23 pm
by Askari
Ds J wrote: Fri May 08, 2020 8:14 pm JALOEEERS!!!

Baie geluk!
Ek het 'n sagte plekkie vir 'n mooi hammer gun 🤤🤤🤤🤤

Die een het letterlik oor my pad gestrompel 😊

Re: 12 Br W.W. Greener

Posted: Sat May 09, 2020 10:35 am
by Hein M.
As jy vir hulle foto's stuur kan hulle jou help: http://www.wwgreener.com/shop.html#gc (onderaan bladsy)

Sterkte!

Re: 12 Br W.W. Greener

Posted: Sat May 09, 2020 1:11 pm
by Askari
Hein M. wrote: Sat May 09, 2020 10:35 am As jy vir hulle foto's stuur kan hulle jou help: http://www.wwgreener.com/shop.html#gc (onderaan bladsy)

Sterkte!
Dankie Hein