Page 1 of 1
LabRadar Recoil Trigger -RAT
Posted: Sat May 23, 2020 5:06 pm
by Morne Van Der Merwe
Naand Manne,
Ek het baie skote gekry wat my LR nie altyd getrigger nie, dan mis ek skoot.
Toe ek die recoil trigger gesien wat in VSA gemaak word, in kontak gekom met die man, en gevra kan ek my eie een ontwikkel, en hyt gesĂȘ geen probleem met dit.
Vandag kon ek my wie weergawe toets en was suksesvol, ons dit op .204 en 243 getoets, elke skoot getrigger, beide geen knaldemper op. Dan met 284Win getoets met n KD op, elke skoot getrigger.
Ek kon in die eenheid se ontwerp dit reg kry, dat die oop en toe maak van n slot hom nie trigger.
Hy koppel net in by jou Microfoon gat, dan maak jy hom vas aan jou kolf, of aksie. Dis so klein, geen inpak op akuraatheid van geweer.
Jy arm jou LR, dan as jy skoot afgaan dan trigger dit jou LR.
Ek gaan gaan dit nou bemark en verkoop.
Die wat belangstel, welkom my te kontak, kan hom bestel met enige lengte kabel, van 1m tot 2.5m.
Baie kompak.
Groete
Morne
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sat May 23, 2020 5:08 pm
by Morne Van Der Merwe
Nog paar fotos
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sat May 23, 2020 6:15 pm
by Boesman1
Naand Morne
Wat prys een?
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sat May 23, 2020 6:19 pm
by Morne Van Der Merwe
Goeie Naand,
Hy R850 wees, dit sluit dan in Labradar Sight, gratis posgeld tot naaste postnet of courierguy as jy in Pretoria/jnb omgeweing is.
Groete
Morne
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sat May 23, 2020 7:25 pm
by henk.spioenkop
Morne, lyk dan jy het RC helis ook gevlieg. Align
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sat May 23, 2020 7:25 pm
by henk.spioenkop
TRex
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sat May 23, 2020 8:39 pm
by Morne Van Der Merwe
henk.spioenkop wrote: Sat May 23, 2020 7:25 pm
Morne, lyk dan jy het RC helis ook gevlieg. Align
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dis korrek, toe byt die skiet gogga my.

Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sat May 23, 2020 10:43 pm
by henk.spioenkop
Helis verkoop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sun May 24, 2020 6:22 am
by Gideon S
Nice ontwikkeling Morne, wel gedaan.
Ek stel asb belang (1m koord is goed).
Groete
Gideon (o823355sewe9sewe)
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sun May 24, 2020 6:38 am
by Morne Van Der Merwe
henk.spioenkop wrote: Sat May 23, 2020 10:43 pm
Helis verkoop?
Ja ek het al daai speelgoed verkoop.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sun May 24, 2020 6:40 am
by Morne Van Der Merwe
Gideon S wrote: Sun May 24, 2020 6:22 am
Nice ontwikkeling Morne, wel gedaan.
Ek stel asb belang (1m koord is goed).
Groete
Gideon (o823355sewe9sewe)
More Gideon,
Ons gesels verder op WA.
Groete
Morne
Re: LabRadar Recoil Trigger-RAT
Posted: Sun May 24, 2020 6:41 am
by Morne Van Der Merwe
Morne Van Der Merwe wrote: Sat May 23, 2020 5:06 pm
Naand Manne,
Ek het baie skote gekry wat my LR nie altyd getrigger nie, dan mis ek skoot.
Toe ek die recoil trigger gesien wat in VSA gemaak word, in kontak gekom met die man, en gevra kan ek my eie een ontwikkel, en hyt gesĂȘ geen probleem met dit.
Vandag kon ek my wie weergawe toets en was suksesvol, ons dit op .204 en 243 getoets, elke skoot getrigger, beide geen knaldemper op. Dan met 284Win getoets met n KD op, elke skoot getrigger.
Ek kon in die eenheid se ontwerp dit reg kry, dat die oop en toe maak van n slot hom nie trigger.
Hy koppel net in by jou Microfoon gat, dan maak jy hom vas aan jou kolf, of aksie. Dis so klein, geen inpak op akuraatheid van geweer.
Jy arm jou LR, dan as jy skoot afgaan dan trigger dit jou LR.
Ek gaan gaan dit nou bemark en verkoop.
Die wat belangstel, welkom my te kontak, kan hom bestel met enige lengte kabel, van 1m tot 2.5m.
Baie kompak.
Groete
Morne
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sun May 24, 2020 6:43 am
by Morne Van Der Merwe
Ek nou gedink aan n naam vir die item.
Hys nou gedoop RAT- Recoil Activation Trigger.
Groete
Morne
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Sun May 24, 2020 9:25 am
by Capt. Yoda
Morne Van Der Merwe wrote: Sun May 24, 2020 6:43 am
Ek nou gedink aan n naam vir die item.
Hys nou gedoop RAT- Recoil Activation Trigger.
Groete
Morne
Baie netjies Morne
Re: LabRadar Recoil Trigger -RAT
Posted: Sun May 24, 2020 9:47 am
by Gawie(13mm)
Wel gedaan Morne.
Jy het my met 'n paar dae voorgespring. Ek is nog besig om my "sneller" te toets, maar ons skietbaan is toe tydens die grendeltyd.
Jou aanbieding en prys is in die kol!
Re: LabRadar Recoil Trigger -RAT
Posted: Sun May 24, 2020 12:44 pm
by Morne Van Der Merwe
Dankie Almal.
Die wat belangstel, kan hul naam op die lys sit.
Groete
Re: LabRadar Recoil Trigger
Posted: Tue May 26, 2020 11:21 am
by Ben
Morne Van Der Merwe wrote: Sun May 24, 2020 6:43 am
Ek nou gedink aan n naam vir die item.
Hys nou gedoop RAT- Recoil Activation Trigger.
Groete
Morne
Baie Baie Nice Morne...Ek sal met jou praat!
Re: LabRadar Recoil Trigger -RAT
Posted: Tue May 26, 2020 6:29 pm
by Morne Van Der Merwe
Dankie Ben