klanke en fluitjies
Posted: Wed May 27, 2020 1:00 pm
Hallo almal
Hoop almal is veilig, ek wil gou by julle hoor oor die nuutste beste klanke wat daar is wil vir my nuwe klanke aanskaf watter is na julle mening die beste om te kry. Meer jakkals klanke as kos klanke. maar ook n CD het iets van als, en as julle weet van n wenner kos klank op n cd sit dit asb by. En dan ook fluitjies watter fluitjies gebruik julle die meeste en waar kan ek in die hande kry. Ek verstaan baie is beroeps jagters en sal nie als wil deel nie wat ek heeltemal verstaan so ek wil nou nie op sterte trap nie maar enige help sal waardeer word.
goed gaan
Daniel