Page 1 of 1
Recoil reducing mount
Posted: Thu May 28, 2020 9:53 am
by Jacquesb
Hallo Almal
Ekt die raad gekry om die "RRR" of recoil reducing mount op die windbuks te monteer. Blykbaar sal n windbuls teleskoop dan hou.
Enige raad?
Mooiloop
Jacques
Re: Recoil reducing mount
Posted: Thu May 28, 2020 10:23 am
by Capt. Yoda
Heel beste raad wat ek jou kan gee is om n gasram in te sit pleks van die spring wat nou in die geweer is, dit haal omtrent al daai "slap" uit die recoil uit wat die scopes breek
Re: Recoil reducing mount
Posted: Thu May 28, 2020 10:40 am
by tripodmvr
Die montering lyk soos 'n hidroliese staaf waarop die teleskoop kan beweeg. Dit demp die beweging van teleskoop en dit ondervind dan baie min versnelling.
https://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q ... 1Wbfwk0Qt4
Re: Recoil reducing mount
Posted: Wed Jun 03, 2020 7:15 pm
by Jacquesb
Dankie manne
Waardeer die terugvoer.