Page 1 of 1

Maak jou enkelskoot 'n semi-auto

Posted: Sat May 30, 2020 10:53 am
by tripodmvr

Re: Maak jou enkelskoot 'n semi-auto

Posted: Sat May 30, 2020 12:31 pm
by Zuku

Re: Maak jou enkelskoot 'n semi-auto

Posted: Sat May 30, 2020 1:38 pm
by tripodmvr

Re: Maak jou enkelskoot 'n semi-auto

Posted: Mon Jun 01, 2020 7:34 am
by blaser
dis nie n semi nie jy moet dan oop maak

Re: Maak jou enkelskoot 'n semi-auto

Posted: Mon Jun 01, 2020 8:38 am
by obasch
Ek sou dit beskryf as 'n "assisted loader". Innoverened maar baie lomp.

Re: Maak jou enkelskoot 'n semi-auto

Posted: Mon Jun 01, 2020 9:14 am
by tripodmvr
Verskoon maar die "valse" reklame in die opskrif. Redelik eenvoudige meganiese hulpmiddel om vinniger te kan skiet. Gaan kyk na die baie innovering tydens die stoom era en hierdie oplossing is soortgelyk in sy meganiese eenvoud.