Page 1 of 1
Fase 3 Hengel
Posted: Sat Jun 06, 2020 8:18 am
by Skietstoel
Weet iemand dalk wanneer mens weer n lyntjie kan natmaak langs n lekker watertjie?
Re: Fase 3 Hengel
Posted: Sat Jun 06, 2020 8:55 am
by AndreVal
Dis ook nou oop soos ek verstaan van die visvang kringe
Re: Fase 3 Hengel
Posted: Mon Jun 15, 2020 12:12 am
by Vlakvark Soldaat
Maar dis nog nie in n gazette nie...Ons brand ook om te gaan.
Re: Fase 3 Hengel
Posted: Mon Jun 15, 2020 7:35 am
by JohanvB
Dit is gegazette, ek sit met die gazette...
Geen my jou epos dan stuur ek dit
Re: Fase 3 Hengel
Posted: Mon Jun 15, 2020 7:41 am
by Vlakvark Soldaat
Ok great dankie! Jammer ekt nog nie die visvang een gekry nie.
Vlakvarksoldaat@gmail.com
Re: Fase 3 Hengel
Posted: Mon Jun 15, 2020 7:50 am
by JohanvB
Gestuur
Re: Fase 3 Hengel
Posted: Mon Jun 15, 2020 8:09 am
by Blitzzz
Jy mag visvang, maar die strande is nog toe.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Fase 3 Hengel
Posted: Mon Jun 15, 2020 8:11 am
by Jakkie07
Die manne vang, en hulle kry mooi vis.
Re: Fase 3 Hengel
Posted: Mon Jun 15, 2020 8:20 am
by Vlakvark Soldaat
JohanvB wrote: Mon Jun 15, 2020 7:50 amGestuur
Dankie Johan!
Wat is die opsomming? Het ons biewe, uitnodigings of permitte nodig?