Page 1 of 1

Bye korf pryse

Posted: Mon Jun 08, 2020 11:13 am
by marthinus100
More almal,

Nie heeltemal seker onder watter seksie om die vraag te vra nie.
n Vriend van my wil van so 10 kaste met bye ontslae raak. Is daar n mark vir so iets? Enige idee wat hy kan vra (Geld) vir die kaste?

Hy het op hierdie stadium n bietjie te veel.
Koster Noordwes omgewing.

Vriendelike groete,

Re: Bye korf pryse

Posted: Mon Jun 08, 2020 12:02 pm
by Witpietskiet
Het jy dalk n kontak nommer, weet van iemand in Suid afrika wat belangstel.

Re: Bye korf pryse

Posted: Mon Jun 08, 2020 12:04 pm
by marthinus100
Hello,

Kontak Johan Horn
083 drie agt sewe 02 58

Re: Bye korf pryse

Posted: Mon Jun 08, 2020 12:05 pm
by Witpietskiet
Ek stuur aan, baie dankie

Re: Bye korf pryse

Posted: Mon Jun 08, 2020 2:11 pm
by B-Vista
Hier by ons het iemand sy kaste met bye vir R1,000 elk verkoop

Re: Bye korf pryse

Posted: Mon Jun 08, 2020 5:21 pm
by Pvdw
B-Vista wrote: Mon Jun 08, 2020 2:11 pm Hier by ons het iemand sy kaste met bye vir R1,000 elk verkoop
Dis letterlik wat 'n lee kas kos.