Best kruit vir 22-250
Posted: Wed Jun 10, 2020 7:44 pm
Naand
Wat is die beste kruit vir 'n 22-250 met 'n1/8 twist , 24duim loop? Ek wil Hornady 75gr ELD match skiet. Ek het S335, S355 en S341.
By voorbaat dankie.
Groete
Jacobus