Page 1 of 1

Goeie tasidermis in die kaap?

Posted: Sun Jun 14, 2020 6:43 pm
by Fafa
Hi manne

Ek wil 'n skouer montering en 'n skedel montering laat doen. Enige voorstelle in die Boland / Kaap area?

Re: Goeie tasidermis in die kaap?

Posted: Sun Jun 14, 2020 7:19 pm
by ruaanb
http://www.bucknbass.co.za/

Uitstekende diens en regtig billik.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Goeie tasidermis in die kaap?

Posted: Wed Jun 17, 2020 9:40 am
by Fafa
Dankie Ruaan - ekt gister by hulle afgelaai, sover uitstekende diens!

Re: Goeie tasidermis in die kaap?

Posted: Wed Jun 17, 2020 10:03 am
by ruaanb
Great ek glo jy sal tevrede wees met die eindproduk.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Goeie tasidermis in die kaap?

Posted: Wed Jun 17, 2020 11:54 am
by tau
Fafa wrote: Wed Jun 17, 2020 9:40 am Dankie Ruaan - ekt gister by hulle afgelaai, sover uitstekende diens!
Ek het nog net by hulle laat werk, so nie asof ek hulle kan vergelyk nie. EK kan wel sĂȘ dat hulle werk goed is en my trofees mooi hou. Hulle het selfs 'n Eland wat iemand anders vir my gedoen het(Pel wat self probeer het) herstel.