Jakkals VS Vark Draad
Posted: Mon Jun 15, 2020 9:27 pm
Ek is besig om ‘n 200ha jakkalswerende wildkamp te beplan.
Sal ‘n 90mm Vark draad (75mm is die klasieke jakkals draad spesifikasie) voldoen om jakkals en rooikat uit te hou?
Wat kan ek verwag om vir jakkalsdraad te betaal en waar sal ek die beste pryse kry.
Ek is in die Laingsburg (Wes-Kaap) area.
Indien iemand ‘n paar km 2de handse jakkals draad het PM my asb.
Karoo Groete
Blouwdraad
Sent from my iPhone using Tapatalk