Page 1 of 1

Sommer so tester

Posted: Fri Jun 19, 2020 5:32 pm
by Chris (vdB)
[attachment]Resized_20200619_154237.jpeg[/attachment]

Laas week se Gemsbok vleis, sommer so stukkie van die vars
droewors in n' pan gegooi net om te proe saam met so bietjie Bushveld Braai sousie