Page 1 of 1

Afriventure - Jy is n yster

Posted: Mon Dec 12, 2011 11:59 am
by Gerhard
Met S&O se DG shoot kuier ek en Johan (Afriventure) baie lekke.

Johan nooi my uit om te kom kuier by sy huis.

So gese so gedaan.

Saterdag gaan maak ek n draai en my mond hang oop aan al die jag stories wat Johan vertel. Hy jag in n klomp lande in Afrika nou al van 1986 af en ek as "appy PH" kan maar net droom van die tipe jagte in Zim en Zambia.

Johan het by die skiet genoem hy het vir my n paar 30 06 en 375 doppe.

Toe ons groet gee hy vir my n sakkie met 43 silver HP once fired 375 H&H doppe en 4 bokse 30 06 Norma "doppe".

Toe ek later by die huis kom en die Norma doppe wil kyk besef ek dit is nie doppe nie maar gelaaide fabriek ammo nog.

Daar is 150gr SP's en 180gr Plastiek Tip rontes...

Johan,

Dankie weer eens vir die groot present.

Dit beteken vir my baie...

Re: Afriventure - Jy is n yster

Posted: Mon Dec 12, 2011 12:03 pm
by afriventure
Gerhard

Jy is welkom man, geniet hulle

Re: Afriventure - Jy is n yster

Posted: Mon Dec 12, 2011 12:20 pm
by BLOK
Moet weereens se hierdie forum is n baie goeie bewys dat daar nog ware mense met goeie harte is, baie lekker om deel te kan wees van so span manne :laugh: :laugh:

Re: Afriventure - Jy is n yster

Posted: Mon Dec 12, 2011 12:39 pm
by Geno
pine wrote: Johan het vir my n 458 die persent gegee.
GIVE THAT MAN A BELL'S!!!!!!!!!

Re: Afriventure - Jy is n yster

Posted: Mon Dec 12, 2011 2:18 pm
by grumpy
sOMMER N BOTTEL bells!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  ;D ;D

Re: Afriventure - Jy is n yster

Posted: Mon Dec 12, 2011 3:33 pm
by BRNO (Pierre)
Johan, ek sal ook by jou kom kuier. Jy moet net laat weet wanneer jy by die huis is... ;D ;D

Re: Afriventure - Jy is n yster

Posted: Mon Dec 12, 2011 3:45 pm
by grumpy
Bruno .06 Ek is nou by die huis!

Re: Afriventure - Jy is n yster

Posted: Mon Dec 12, 2011 8:04 pm
by theedge
Netjies maat