Page 1 of 1

460 Weatherby Doppe

Posted: Mon Dec 12, 2011 4:43 pm
by afriventure
Na ek bietjie gegrou het het ek nog 9 "once fired"- 460 Weatherby doppe as iemand belang stel, ek weet dis min,maar dis in!

Vergeet ek het nog doppe, geweer al in 2006 verkoop.

Re: 460 Weatherby Doppe

Posted: Fri Dec 30, 2011 6:53 am
by Pvdw
Dankie afriventure, ek sal hulle by jou oorneem.

Peet

Re: 460 Weatherby Doppe

Posted: Sat Dec 31, 2011 5:19 pm
by Pvdw
afriventure  ek het daai 460's gou getuimel, hulle lyk nou heel spoggerig.

Dankie.

Peet

Re: 460 Weatherby Doppe

Posted: Mon Jan 02, 2012 4:38 pm
by afriventure
Peet
Bly jy is gelukkig

Groete