7mm Rem Mag Doppe soek huis
24 - Norma
12 - Speer Blink doppe
12 - Remmington
7mm Rem Mag doppe
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
7mm Rem Mag doppe
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm Rem Mag doppe
Daardie nickel geplateerde silwer doppe is harder as 'n h>>r se hart. Het probeer om 30-06 te resize en besef jy gaan jou matrys opv.....oeter. Katvoet vir hulle.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: 7mm Rem Mag doppe
Dag Afriventure
Ek stel belang. Is dit nog beskikbaar?
Ek stel belang. Is dit nog beskikbaar?
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: 7mm Rem Mag doppe
Jopie
Hulle is joune, bel my dan reel ons
0834086914
Johan
Hulle is joune, bel my dan reel ons
0834086914
Johan
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 7mm Rem Mag doppe
Tripo
Ek gooi daardie geplateerde doppe vir 2dae in n tumbler dan lyk hulle soos gewone koper en laai maklik
Ek gooi daardie geplateerde doppe vir 2dae in n tumbler dan lyk hulle soos gewone koper en laai maklik
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: 7mm Rem Mag doppe
Dag Johan.
Jammer ek antwoord nou eers, dinge gaan dol so in die nuwe jaar.
Was twee weke laas op die plaas maar my broer het hulle opgetel en gister vir my gebring, baie dankie, is sommer 'n mooi klomp doppe.
Wat die staal outjies aanbetref, ek glo as 'n man hom net "neck size" (na die eerste "full-size") sal hy net so lekker laai soos 'n koper een.
Nogmals dankie.