Page 1 of 1

epos adresse wat nie meer werk

Posted: Tue Jun 30, 2020 9:47 am
by jaracal
Hierdie is 'n kennisgewing dat indien jou rekening gesluit is (account deactivated) is die rede dat jou huidige epos ongeldig is en tans die eposse van die forum terugstuur as onafgelewer, permanente fout (permanent error).
Laat my weet wat jou huidige epos adres is sodat ek dit kan verander.
hein at jaracal.com
Groete
Heinrich

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Wed Jul 08, 2020 12:35 pm
by jaracal
Net weer 'n herinnering dat indien jou epos verander, om dit op jou profile ook te verander.
Indien jou eposse teruggestuur word "de-activate" ek jou rekening en jy sal nie kan inlog nie.
Indien jy nie kan inlog nie laat my weet wat jou nuwe of korrekte epos adres is en ek aktiveer jou weer.
Groete

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Fri Jul 10, 2020 12:46 pm
by jaracal
Hiermee die ouens se "Profiles" wat "deactivated" is
Stuur my jou nuwe of korrekte epos adres en ek aktiveer jou weer.

Groete
Heinrich
Screenshot 2020-07-10 at 12.42.54.png

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Fri Jul 10, 2020 1:30 pm
by tripodmvr
Hennie, het onlangs gepos oor lisensies. Wie het sy selnommer? Kontak hom asb. sodat hy sy epos kan bevestig.

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Thu Jul 16, 2020 9:36 am
by jaracal
Opgedateerde lys.
Indien julle enige van die manne ken laat hulle weet hulle e-pos adresse is nie korrek nie en om die regte epos adres na my te stuur vir aktiveering van hulle rekening.
Screenshot 2020-07-16 at 09.33.34.png

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Thu Jul 16, 2020 9:51 am
by Gideon Burger
jaracal wrote: Thu Jul 16, 2020 9:36 am Opgedateerde lys.
Indien julle enige van die manne ken laat hulle weet hulle e-pos adresse is nie korrek nie en om die regte epos adres na my te stuur vir aktiveering van hulle rekening.Screenshot 2020-07-16 at 09.33.34.png

Goeie More

Ek het met Jean Liebenberg gesels en het gevra dat sy epops verander moet word na jkliebenberg at gmail.com

Groete

Gideon Burger

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Thu Jul 16, 2020 9:58 am
by jaracal
Jean s'n reggestel

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Sat Jul 18, 2020 11:13 am
by jaracal
Hiermee 'n opgedateerde lys met epos adresse wat nie werk nie.
Screenshot 2020-07-18 at 11.11.23.png
Kolhasie is reggestel.
Groete

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Wed Aug 26, 2020 3:02 pm
by jaracal
Screenshot 2020-08-26 at 14.56.40.png
Hiermee die manne wat ek gedeaktiveer het agv hulle eposse wat nie werk nie of wat aanhoudend die eposse as spam terugstuur of afwys.
Die probleem is hoe meer eposse teruggestuur word, hoe meer sien die internet "whatchdogs" ons as spam en hoe erger word die probleem. Yahoo blok nou ons forum se eposse na die lede. Ek vra jou vriendelik om of the unsubscribe op die topics of jou epos adres reg te stel of om 'n ander epos adres te voordien. Sien asb die boonste lys.
Groete
Heinrich

Re: epos adresse wat nie meer werk

Posted: Thu Nov 19, 2020 10:39 am
by jaracal
Screenshot 2020-11-19 at 10.35.26.png
Sien daar is weer 'n paar manne wat se epos adresse verander is en nie op die forum reggestel is nie.
Ek moet die "account deactivate" anders word die forum as 'n spammer raakgesien met die eposse wat teruggestuur word as on-afgelewer.
Stuur my 'n epos of whatsapp met jou regte epos adres. 082 vier944o6o