Page 1 of 1
Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 10:44 am
by CobusMeyer
More manne
Kan julle asb adviseer rakende die geweer.
Bietjie geskiedenis.
Hy het minder as 50 skote geskiet.
Ek hoor graag. Wat sal julle betaal?
Dankie
C
Re: Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 11:48 am
by tripodmvr
R6-8K ?
Is die teleskoop ingesluit?
Re: Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 12:13 pm
by CobusMeyer
Ja, teleskoop is in
Re: Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 12:14 pm
by Armand Steenkamp
Sal nie meer as 8k betaal nie
Re: Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 12:28 pm
by Supacow
Ek dink hy is 12k werd
Re: Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 12:52 pm
by Fanta300
Stem saam met Armand. Mark is sleg vir 2e handse gewere.
Re: Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 2:26 pm
by Hein M.
Ek het op FB ook genoem. K98-aksie op 'n LEW loop en kolf wat in Bloemfontein gemaak is. By Musgrave aanmekaargesit en geproef. As hy akkuraat is, so R8-10k. Wel 'n pragtige geweer
Groetnis!
Re: Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 2:57 pm
by tripodmvr
Al is dit nou 'n 270, daardie is 'n baie lekker jaggeweer.

Re: Musgrave 270, Mod98 op aksie
Posted: Wed Jul 08, 2020 3:40 pm
by CobusMeyer
Baie dankie almal