Haelgeweer- gunfit vir average asook langer LOP.
Posted: Tue Jul 14, 2020 6:08 am
Net n topic wat ek nie baie sien nie.
Soos ons weet is daar n average haelgeweer gemaak vir n average persoon. Dis gewoonlik net oor die 14 duim ength of pull en dan vat jy 2 of 3 gewere en kyk wat pas
Dan kry jy vir my. 2m lank met n baie langer LOP. Dus hoekom my wangstuk en butt stock ook verstelbaar gemaak moes word.
Hier is die vraag. Is daar enige konkrete metode om gunfit op n haelgeweer te bepaal.
My probleem is dat die geweer al so baie keer verstel was dat ek nie sy 'sweetspot' kry nie. Inteendeel loop ek elke week van die baan af met n eier op my wang soos hy my slaan.
Opinies en raad hoor ek graag van....
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk