Drop shot en stand hengel

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
ablm468

Drop shot en stand hengel

Post by ablm468 »

Manne ek het nou seker al die verskillende wurms en vissies gekoop wat mens kan, met min sukses, het al 'n paar klein vissies gevang van die rotse af maar ek is eintlik 'n varswater flyfisherman, weet nie baie van die see af nie.

Raad en ttips oor tegniek sal waardeer word, veral waar mens dit suksesvol kan doen hier in Oos Londen omgewing?

Hansman
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Drop shot en stand hengel

Post by Beretta »

Hansman
Kerrie pap of erd wurm of skoon ma ;D ;D ;D geniet jou holiday
Beretta
ablm468

Re: Drop shot en stand hengel

Post by ablm468 »

;D ;D ;D ;D, sal kerrie pap probeer ;D ;D ;D
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Drop shot en stand hengel

Post by theedge »

Hansman weet  nie of jy die site al geloer het nie - kyk gerus sal baie antwoorde kry.
http://www.sealine.co.za
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply